Aansoekvorms en Skoolfonds

Skoolfonds 2026

  1. Graad R beloop R11 000 per jaar wat oor 11 maande van R1000 per maand betaal kan word.
  2. Graad 1 – 12 se skoolfonds vir 2026 beloop R18 810 per jaar per leerder.

          Skoolfonds kan soos volg betaal word:

  • R17 869.50 (5% afslag) indien die volle bedrag voor 28 Februarie 2026 vereffen word.
  • R18 433.80 (2% afslag) indien die rekening voor 30 Junie 2026 vereffen word.
  1. Skoolfonds is maandeliks vooruitbetaalbaar.
  2. Ouers word sterk aangemoedig om van debietorders gebruik te maak.

Word deel van Hatties!!

Dié belegging in jou kind se toekoms

Scroll to Top