SKOOLLIED

Waar die trotse Langeberge
Oor ons wye vlaktes troon
Waar die rooi van aalwynblomme
Ons velde so groots bekroon
Waar die goud van koringare
Sy somer se weelde sprei
Pryk ons Hoërskool Heidelberg
Aan hom ons ware diens en trou
Al ons ware diens en trou
“Alleen ons beste”
is ons strewe
Waar ons plig ons ook mag lei
“Alleen ons beste”
deur die lewe
Steeds in dank hom toegewy

Hoërskool Heidelberg-Wapen-600x650
Scroll to Top